
Radio Suid Afrika - Vanderbijlpark
Live
Radio Suid Afrika
About Radio Suid Afrika
Listen to Radio Suid Afrika live online — a Vanderbijlpark-based Adult Contemporary station. Stream Radio Suid Afrika free on Streema — no sign-up required.
Frequency
Online only
Language
Afrikaans
Listener reviews
Groot asseblief kan Radio Suid-Afrika meer Hillsong in Afrikaans en Hillsong Young and Free musiek speel?
Hi ek wil net sê ek hou duim vas dat Radio Suid-Afrika ook een van die dae 'n DSTV audio kanaal gaan kry. Baie SA radio stasies insluitende al die SABC radio stasies het deesdae DSTV audio kanale, maar ons het so veel moontlik radio stasies wat Afrikaanse en Engelse Gospel speel nodig op die DSTV audio platform. Kan julle asseblief kyk wat julle kan doen om vir 'n DSTV audio kanaal te kwalifiseer vir Radio Suid-Afrika? Hou aan goeie Christelike musiek speel en God bless.
As 'n Christen luisteraar wil ek baie graag sê dat Gospel musiek een van my gunsteling tipes musiek is, en dat ek baie graag meer Gospel musiek op die radio wil hoor. Dit is een van my grootste hartsbegeertes dat alle musiek wat op plaaslike sowel as internasionale radio speel tot eer van die Here sal wees. Hillsong United is een van my gunsteling Christen bands en ek is mal oor Hillsong United al die pad.
Contact
More radios in Vanderbijlpark
In other languages
- See this page in French: Écouter Radio Suid Afrika en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Radio Suid Afrika en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Radio Suid Afrika ao vivo
- See this page in German: Radio Suid Afrika online hören







